Registrasie vir Microsoft Teams

Het jy nie 'n Microsoft Teams-rekening nie? Registreer hier vir een:

https://www.microsoft.com/en-us/microsoft-teams/group-chat-software?rtc=1

Jy sal die volgende registrasieskerms deurgaan; vul jou besonderhede in:

Daar sal van jou verwag word om jou e-posadres, foonnommer en so meer te verifieer. As jy ander rekeninge by Micro$oft het, kan jy gevra word of jy jou foonnommer van die een rekening na die ander wil oordra.

Die opstelling bestaan uit verskeie fases. Volg die stappe in volgorde, kontroleer elke fase voordat jy voortgaan en hou rekord van die konfigurasieveranderinge.

Soek dokumentasie